







OOR ONS
FarmVet bring innoverende dieregesondheidsprodukte en oplossing na jou voordeur. FarmVet is ’n trots Suid-Afrikaanse maatskappy met die fokus om boere te help met bekostigbare en effektiewe produkte. Die produkte is eenvoudig om toe te dien, en word vergesel met professionele advies vir die beste resultate. Meer hieroor
DIENSTE
Laeveld Agrochem is gesteld op die sorgsaamheid waarmee ons die grootste verskeidenheid top gehalte gewasbeskermings produkte in ‘n uitgebreide reeks kategorieë aan ons klante beskikbaar stel. Meer hieroor
HOEKOM ONS
FarmVet is die toegang tot van ons land se beste dieregesondheidsreekse. Dit is nou glad nie meer nodig om van u kosbare tyd te mors om koöperasie toe te jaag as u dringend ’n veemiddel of produk benodig nie. Meer hieroor