Laeveld Agrochem strewe daarna om met uitstekende produkte en kennis, maksimum winste vir sy kliënte te versker. Om ’n selfs beter een-stop diens aan ons kliënte te lewer, het Laeveld Argochem ook nou eksklusief, onder sy eie handelsmerk Farmvet, toegang tot een van ons land se beste dieregesondheidsreekse. Dit is nou glad nie meer nodig om van u kosbare tyd te mors om kooperasie toe te jaag as u dringend ’n veemiddel produk benodig nie, vra sommer jou Laeveld Agrochem agent. Hierdie produkte is nou beskikbaar. Hou dus by die naam wat u ken en vertrou – Laeveld Agrochem, ons is daar vir jou.